Sportnuus 12:30
BULLETIN SPORTNUUS 12 Januarie 12:30 nm Goeiemiddag, ons kyk na die jongste sportnuus en uitslae: # Ons begin met rugby: Die Europese Professionele Klubrugby het Ulster ‘n bonuspunt-oorwinning van 28-0 oor die Cheetahs toegeken nadat hulle derde-ronde-kragmeting in die Uitdaagbeker gister afgestel is. Die wedstryd sou oorspronklik op die NRCA-stadion in Amsterdam, Nederland, plaasvind, maar […]