Nuus 11:00
BULLETIN 10 Januarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die ANC se 8 Januarie-verklaring plaas kaderontplooiing in die kollig# TLU SA is bekommerd oor die gebrek aan verantwoordelikheid om bek-en-klouseer te bekamp# En die Overstrand Brand- en Reddingsdiens bly op hoë gereedheidsgrondslag # Die ANC-president Cyril Ramaphosa gaan na verwagting vandag die […]