Nuus 12:00
BULLETIN 13 Januarie 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Iran gaan volgens berigte onttrek aan die omstrede BRICS-vlootoefening by Simonstad# ‘n Veldbrand in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit woed steeds# En rugby: ‘n Sterk Springbok-vrouesewespan is gekies vir die Dubai-kwalifiseertoernooi # Iran is volgens berigte versoek om hom aan die BRICS-vlootoefeninge langs die Suid-Afrikaanse kus […]