Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Iran gaan volgens berigte onttrek aan die omstrede BRICS-vlootoefening by Simonstad
# RISE Mzansi vra groter belegging in wiskunde en fisiese wetenskappe
# Saai vra ‘n nasionale ramptoestand moet afgekondig word oor bek-en-klouseer
# En rugby: ‘n Sterk Sprinkbok-vroue-sewespan word gekies vir ‘n toernooi in Doebai
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………