Nuus 14:00
BULLETIN 14 Januarie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die goudprys bereik ‘n rekordhoogtepunt# KPMG verwelkom Suid-Afrika se verwydering van die EU se hoërisiko-jurisdiksielys# En sokker: CAF ondersoek beweerde wangedrag tydens die Afrikabekertoernooi # Die uiters vername Suid-Afrikaanse uitvoerproduk, goud, het vanoggend tot ‘n rekordhoogtepunt van meer as vier-duisend-600-dollar per fynons gestyg. […]