Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 14 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# SADOU is bekommerd oor swak prestasie in belangrike vakke
# Aktiewe brandbestryding duur reeds agt dae voort in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit
# Talle mense is moontlik dood nadat ‘n groot hyskraan in Thailand op ‘n bewegende passasierstrein geval het
# En gholf: Bryson DeChambeau, Jon Rahm en Cam Smith bly by LIV-gholf
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………