Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Cosatu is dankbaar die uittredende hoof van die Onafhanklike Ontwikkelingstrust kry nie ‘n goue handdruk nie
# ActionSA sê die regering het versuim om die bek-en-klouseer-uitbreking doeltreffend te hanteer
# Trump sê hy is verseker doodstraf vir Iranse betogers is gestaak
# En rugby: Scott Robertson bedank as afrigter van die All Blacks
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………