Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 19 Januarie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Gure weerstoestande en wydverspreide oorstromings lei tot ‘n nasionale ramp in vyf provinsies# RISE Mzansi steun die uitbreiding van Tesourie se aanlyn dobbelbelasting# En Brittanje en sy Europese bondgenote waarsku teen Trump se Groenland-dreigemente Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………