Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa loof 2025 se matriekuitslae, maar erken uitdagings bestaan steeds
# Die dodetal weens oorstromings in Limpopo styg tot 18 terwyl vyf mense nog vermis word
# Die dodelike weghol-brande in Chili word verklaar tot noodtoestand
# En tennis: Medvedev en Gauff is op die wenpad in die Australiese Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………