Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 21 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die regering was blykbaar onbewus van Iran se deelname aan die omstrede vlootoefening
# Mbalula sê ANC-lede moet hulle nie besig hou met opvolg-debatte nie
# Nog ’n trein ontspoor in Spanje en 37 pendelaars word beseer
# En tennis: Alcaraz en Sabalenka dring deur na die derde ronde van die Australiese Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………