Nuus 14:00
BULLETIN 21 Januarie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Action Society veroordeel die 23ste uitstel van Nadia Lotz se moordverhoor# Die United Africans Transformation kritiseer die 3,8-persent salarisverhoging vir LP’s# En gholf: Durban gaan internasionale spelers van wêreldgehalte by die Durbanse Ope verwelkom # Action Society veroordeel herhaalde vertragings in die Nadia […]