Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die dodetal in die skoolvervoer-botsing in Vanderbijlpark styg tot 14
# Minister Steenhuisen stel ‘n koördinerende raad aan om die reaksie teen bek-en-klouseer te versterk
# Talle mense word vermis na ‘n grondstorting by ‘n kampterrein in Mount Maunganui, Nieu-Seeland
# En tennis: Djokovic en Keys dring deur na die derde ronde van die Australiese Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………