Nuus 15:00
BULLETIN 23 Januarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Maatskaplike werker beveel ‘n opgeskorte vonnis aan vir Julius Malema# Die Konstitusionele Hof handhaaf Cholota se uitlewering as onregmatig# En krieket: Cooley keer ná meer as 20-jaar terug as Engeland se boulafrigter # ‘n Maatskaplike werker, Jessie Thomson, het ‘n opgeskorte vonnis […]