Nuus 08:00
BULLETIN 15 Oktober 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê die Kantoor van die Openbare Beskermer is die staat se morele kompas# RISE Mzansi sê die polisie se Lugvleuel is in ‘n haglike toestand# En Hamas het die liggame van nog vier oorlede gyselaars terugbesorg # President Cyril Ramaphosa sê […]