Goeie Nuus
BULLETIN 15 Oktober 2 nm Goeiemiddag, hier is jou Goeie Nuus: # Die Suid-Afrikaner Wim van den Heever is aangekondig as 2025 se Natuurlewefotograaf van die Jaar vir sy foto getiteld Spookdorpbesoeker. Die foto is van ‘n bruin hiëna wat langs die ruïnes van ‘n verlate diamantmynbou-nedersetting in die spookdorp Kolmanskop in Namibië staan. Die […]