Nuus 07:00
BULLETIN 16 Oktober 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa het die inspekteur-generaal van Intelligensie Imtiaz Fazel geskors# ‘n Forensiese ontleder ontken die korrupsiebewerings wat by die Madlanga-ondersoek geopper is# En rugby: Die Bulle draf teen Connacht uit met ‘n nuwe beginspan en nuwe kaptein # President Cyril Ramaphosa het die […]