Nuus 14:00
BULLETIN 2 Maart 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Verenigde Arabiese Emirate ontbied die Iranse ambassadeur oor aanvalle en waarsku oor die gevolge# Die Madlanga-kommissie sal nie die misbruik van prosedures toelaat deur siekte-verskonings op die nippertjie nie# En motorsport: Melbourne se Grand Prix sal na verwagting nie deur vervoer-chaos ontwrig […]