Nuushooftrekke 07:30
BULLETIN 2 Maart 07:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die Iranse ambassade in Suid-Afrika help om die veilige terugkeer van gestrande Suid-Afrikaners te verseker# Die parlementêre ad hoc-komitee sal ‘n regsmening ontvang oor Paul O’Sullivan# En sokker: Namibië skok Suid-Afrika met ’n wen in die COSAFA-vrouekampioenskap Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin […]