Nuushooftrekke 06:30
BULLETIN 2 Maart 06:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Iran vorm ‘n oorgangsraad om die land te lei na die moord op Khamenei
# ‘n Regskundige sê O’Sullivan se uitstap het nie parlementêre wetgewing oortree nie
# En die Suid-Afrikaanse TV-persoonlikheid Ian von Memerty is dood
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………