Nuus 15:00
BULLETIN 27 Februarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Ontwrigting van Tafelberg se sweefspoor laat 200 toeriste oornag gestrand# Zelensky is gereed vir vrede-samesprekings met Putin# En sokker: Ellis is vol vertroue Banyana sal Zimbabwe klop en die COSAFA-vrouekampioenskap se halfeindronde haal # Bedrywighede by die Tafelbergse sweefspoor in Kaapstad is hervat […]