Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Februarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola sê almal betrokke by die Russies-Oekraïnse skelmstreek moet vervolg word
# die DA open amptelik benoemings van kandidate voor sy verkiesingskongres
# Pakistan loods wraakaanvalle teen Afganistan
# En motorsport: McLaren se spanhoof dink nie hulle is die gunstelinge vir die nuwe seisoen nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………