Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 27 Februarie 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Twee Suid-Afrikaanse rekrute wat gewerf is om in die Rusland-Oekraïne-konflik te veg, is dood# Die kabinet verwelkom die begroting van 2,67-duisend-miljard-rand# En die Deense premier roep ‘n blitsverkiesing uit Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………