Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 17 November 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Burgerlike organisasies sê die G20-leiersberaad loop die risiko om die belange van elites eerste te stel# Die VSA gaan ‘n Venezolaanse kartel as ‘n buitelandse terroriste-organisasie verklaar# En gholf: Rory McIlroy wen die Race to Dubai-titel vir die sewende keer Bly ingeskakel op ………. […]