Nuus 06:00
BULLETIN 27 Februarie 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Twee Suid-Afrikaanse rekrute wat gewerf is om in die Rusland-Oekraïne-konflik te veg, is dood# Die kabinet verwelkom die begroting van 2,67-duisend-miljard-rand# En die Deense premier roep ‘n blitsverkiesing uit # Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, het bevestig dat twee […]