Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 14 November 05:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # President Ramaphosa sê die G20 het infrastruktuur sentraal gestel in ekonomiese vooruitgang# Solidariteit neem die Johannesburgse metro hof toe oor die verwydering van hul banier# En Olimpiese Spele: Suid-Afrika wil die Olimpiese en Paralimpiese Spele aanbied Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg […]