Nuushooftrekke 05:30
BULLETIN 26 Februarie 05:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê die nasionale begroting is ‘n bewys dat die ANC nie meer alleen regeer nie
# Die Madlanga-kommissie praat met die Presidensie oor ‘n moontlike verlenging
# En krieket: Enoch Nkwe sê Shukri Conrad kry resultate omdat die spelers weet wat hy wil hê
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………