Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 2 Maart 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC sê die VSA-Israelse aanvalle op Iran is ‘n skending van internasionale wette
# Raymond Parsons sê die Iran-oorlog kan ’n uitwerking op Suid-Afrika hê
# En twee sterf in ‘n Rovos Rail-ontsporing in Namibië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………