Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê die begroting is gebalanseerd en weerspieël die ekonomiese werklikhede
# Minister Steenhuisen sê nog 1,5-miljoen dosisse bek-en-klouseer-entstof het uit Turkye in Suid-Afrika aangekom
# Die Midde-Oosterse konflik brei uit met Israel en Irans-gesteunde Hizbollah wat op mekaar skiet
# En motorsport: Brad Binder van Suid-Afrika is taamlik tevrede met die seisoen se eerste MotoGP-wedren
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………