Nuus 08:00
BULLETIN 5 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Edward Kieswetter bevestig die Inkomstediens se leierskapsoorgang sal nie bedrywighede ontwrig nie# Die oorlewende van die geskeide Siamese tweeling word van Limpopo na Pretoria oorgeplaas# En rugby: Nederlae vir die Bulle en die Stormers in die Kampioenebeker se ronde van 16 # Die […]