Nuus 06:00
BULLETIN 7 April 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die DA se leierskapskandidate moet ‘n sterk partyvisie voor die kongres aanbied# Iran verwerp ‘n voorstel vir ‘n skietstilstand van 45 dae# En huldeblyke stroom in vir die jare lange lid van Ladysmith Black Mambazo, Albert Mazibuko # Die DA se kongreswoordvoerder Luyolo […]