Nuus 08:00
BULLETIN 7 April 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Fikile Mbalula sê die vertroue tussen Suid-Afrikaners en die ANC het afgeneem# Ses kinders sonder dokumente word by die Beitbrug-grenspos onderskep# En rugby: Die NWU-Arende sal teen UP-Tuks te staan kom in die Varsitybeker-eindstryd # Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula, sê […]