Nuus 15:00
BULLETIN 7 April 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die hoof van die Tshwane-metropolisie verduidelik die stadsbestuurder het geen gesag oor aanstellings nie# ‘n Polisie-kaptein word borgtog van 50-duisend-rand toegestaan in ‘n bedrogsaak van miljoene rand# En padwedlope: Kaapstad is gereed vir die Twee Oseane-marathon # Die hoof van die Tshwane-metropolisie, Yolande […]