Oggendkoerant-verslag
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 08 April 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig FirstRand oorweeg om uit Brittanje te onttrek oor die stygende koste van toenemende motoreise teen die maatskappy. # En die Netwerk24-webblad: Berig president Donald Trump moes noodgewonge ‘n skietstilstand van twee weke met Iran aanvaar. Volgens politieke ontleders sou […]