Nuus 12:00
BULLETIN 8 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Skerp daling word in die olieprys ondervind ná ‘n skietstaking tussen Amerika en Iran aangekondig is# Die Melkprodusente-organisasie skryf die beperking van bek-en-klouseer-uitbrekings aan die gebruik van entstowwe toe# En gholf: Rory McIlroy slaan af saam met Cameron Young en Mason Howell […]