Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa ontvang geloofsbriewe van gesante van 20 lande, insluitend die Amerikaanse ambassadeur, Brent Bozell
# Die Departement van Minerale en Petroleumhulpbronne hersien die plaaslike brandstofprysmeganisme
# Israel sê die skietstilstand van twee weke in die Midde-Ooste sluit nie Libanon in nie
# En gholf: Rory McIlroy slaan af saam met Cameron Young en Mason Howell met die verdediging van sy Meesters-titel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………