Nuus 09:00
BULLETIN 3 April 9 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die polisie voer ‘n klopjag uit op die georganiseerde misdaadbeampte Fannie Nkosi se huis in Pretoria# Die kabinet keur die konsepwetsontwerp op die Beskerming van Fluitjieblasers goed vir openbare kommentaar# En krieket: Die eendagreeks tussen die Proteas en Nieu-Seeland-vroue word more in Wellington […]