Nuus 12:00
BULLETIN 2 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Steenhuisen beklemtoon waaksaamheid en gedeelde verantwoordelikheid teen bek-en-klouseer# Die N3-tolkonsessie sê die bestuur van risiko’s is die sleutel tot padveiligheid hierdie Paasnaweek# En motorsport: Die F1-Akademie vervang die Saoedi-ronde met ekstra wedrenne in Montreal en Austin # Die minister van Landbou, John […]