Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# OUTA verwelkom die verlaging van die brandstofheffing, maar veroordeel die regering se stadige besluitneming
# Die Mededingingskommissie se jongste verslag toon aanhoudende druk op lewenskoste
# Trump sê lande wat olie deur die Straat van Hormoes ontvang, moet die voortou neem in die beskerming daarvan
# En motorsport: Die F1-Akademie vervang die wedrenne in Saoedi met ekstra wedrenne in Montreal en Austin
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………