Nuus 06:00
BULLETIN 2 April 6 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # ’n Nuwe Inkomstediens-kommissaris sal teen 1 Mei aangestel wees# Panyaza Lesufi betrek Nkululeko Dunga van die EFF op sy uitvoerende bestuur# En Keir Starmer vra vir sterker Europese bande namate die Iranse oorlog Amerikaanse betrekkinge onder druk plaas # Die minister van Finansies, […]