Nuus 12:00
BULLETIN 1 April 12 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Nkabinde-ondersoek verdaag vir Paasnaweek# Krieket: Nieu-Seeland se vrouespan haal ‘n rekord-teiken om Suid-Afrika in die tweede eendagwedstryd te klop# En die meerderheid Amerikaners wil hê die oorlog teen Iran moet vinnig eindig # Die Nkabinde-kommissie wat ondersoek instel na die geskorste Suid-Gautengse […]