Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 1 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Mantashe sê brandstofprysvasstelling gaan oor die medium-termyn hersien word
# Die EFF vra ‘n parlementêre debat oor die bek-en-klouseer-uitbreking
# Die Verenigde Nasies is bekommerd oor die gevaarlike toename van die konflik tussen Israel en Hisbolla in Libanon
# En krieket: Nieu-Seeland se vroue haal ‘n rekord-teiken om Suid-Afrika in die tweede eendagwedstryd te klop
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………