Nuus 17:00
BULLETIN 31 Maart 5 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Cyril Ramaphosa stel ‘n reusebeleggingsveldtog van 900-miljard-rand bekend# Belanghebbendes gevra om kommentaar te lewer oor die jongste voorstelle deur die Internasionale Handelsadministrasiekommissie# En, Action Society sê verdeelde wetstoepassing maak geweldsmisdade moontlik # President Cyril Ramaphosa sê beleggingsverbintenisse van byna 900-miljard-rand sal op die […]