Nuus 07:00
BULLETIN 19 Desember 7 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die VSA dreig Suid-Afrika oor die beweerde inhegtenisneming van amptenare# Die ministerie van Menslike Nedersettings waarsku oor vals behuisingsaanbiedinge# En waarskuwings oor wydverspreide reënbuie en stormweer is vir die naweek uitgereik # Die Amerikaanse regering beskuldig Suid-Afrikaanse owerhede dat hulle Amerikaanse amptenare aanhou […]