Nuus 13:00
BULLETIN 19 Desember 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Die Hooggeregshof kritiseer die Padongelukkefonds oor die beskerming van sy voormalige uitvoerende hoof# SANParke stel ondersoek in na ‘n noodlottige val op die Leeukop-staproete in Kaapstad# En krieket: Australië is in beheer ná die derde dag in Adelaide # Die Hooggeregshof in Bloemfontein […]