Nuus 11:00
BULLETIN 30 Maart 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Business Leadership SA sê dit skep onsekerheid in die sakesektor wanneer die polisie onder verdenking is# Die nasionale polisiekommissaris sê hy sal saamwerk in die Medicare 24-tenderondersoek# En rugby: Die Springbokvroue-sewes eindig vyfde in Sao Paulo # Business Leadership South Africa sê korrupsie […]