Nuus 13:00
BULLETIN 28 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ‘n Missiel word vir die eerste keer tydens die Midde-Oosterse konflik uit Jemen afgevuur# Die ANC in die Oos-Kaap sê vir sy konferensie-afgevaardigdes om “huis toe te gaan”# En gholf: Tiger Woods word op borgtog vrygelaat na ’n motorongeluk en ‘n aanklag van […]