Nuus 14:00
BULLETIN 27 Maart 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # President Cyril Ramaphosa waarsku plaaslike regering is die swakste skakel in Suid-Afrika se regeringstelsel # Politieke partye vra die repatriasie van buitelandse gevangenes om oorbevolking in tronke te verlig# En motorsport: Mercedes en McLaren gee die pas aan in die oefenrondes van die Japannese […]