Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Frankryk ontken Amerika het druk op hom geplaas om Suid-Afrika se G7-uitnodiging terug te trek
# Die waarnemende minister van Polisie, Cachalia, bied Ramaphosa opsies oor die Masemola-saak
# Tshwane se burgemeester onderneem om aandag te skenk aan bewerings oor finansiële bestuur
# En in tennis, Aryna Sabalenka en Coco Gauff spook sake uit in die Miami Ope-eindstryd
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………