Nuus 18:00
BULLETIN 10 April 6 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Cyril Ramaphosa sê die Kusile-kragstasie lei ‘n nuwe era in vir Suid-Afrika se energie-herstelprogram# Paul Mashatile beklemtoon ondersteuning ná die oorhandiging van titelaktes# En, die Johannesburgse Metropolisie fnuik ‘n gesteelde voertuigsmokkel-operasie # President Cyril Ramaphosa prys die voltooiing van die Kusile-kragstasie as ‘n belangrike […]