Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 Januarie 10:00Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Ramaphosa sê ministers wat versuim om verantwoordelikhede aan hul adjunkte te delegeer, sal gestraf word# Die Wes-Kaap bestee 15-miljoen-rand aan lugbrandbestryding gedurende ‘n hewige brandseisoen# Die hoof van die Verenigde Nasies is teleurgesteld oor Amerika se onttrekking aan 66 multilaterale organisasies# En rugby: Die […]